Nuwe Testament Ondersoek Studieleiers Hulpbronne Bronne Kontak

Ondersoek

Die meeste geleerdes plaas die briewe en boeke in die Nuwe Testament in min of meer die volgende volgorde, die volgorde waarin dit oorspronklik geskryf is. Dis ook die volgorde waarin ons dit gaan lees. Ons gaan begin by 1 Tessalonisense en eindig by 2 Petrus.

Briewe van Paulus (49-60 nC)
Sewe van Paulus se dertien briewe in die Nuwe Testament beskou die geleerdes as die Ware Jakob en die ander ses as vervalsings.
1 Tessalonisense
Galasiërs
1 Korintiërs
2 Korintiërs
Filippense
Filemon
Romeine

Vals Toekennings (70-95 nC)
Tien boeke/briewe in die Nuwe Testament is volgens die geleerdes valslik toegeken aan apostels of reisgenote van apostels.
Markus
Matteus
Lukas
Handelinge
Johannes
Hebreërs
1 Johannes
2 Johannes
3 Johannes
Openbaring

Vervalsings (70-120 nC)
Tien briewe in die Nuwe Testament beskou die geleerdes as vervalsings, d.w.s. geskryf deur persone wat voorgee om apostels te wees.
2 Tessalonisense
Kolossense
Efesiërs
1 Timoteus
2 Timoteus
Titus
1 Petrus
Jakobus
Judas
2 Petrus

 

 

Herlaai bladsy vir nuutste inligting.